• Swartvlei Seekamp - 25 Junie tot 2 Julie 2022 Boknes Voortrekkerkampterein - Oos-Kaap

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6

Erfgrond

Graad 7

Divisieleier: Monique Vosloo

Kleur: Groen en geel

Huisdier: Groenie die Geitjie

By Erfgrond gaan ons by Groen Geitjie Gertjie leer hoe om lekker rats te wees. Ons gaan een oomblik hier wees en wanneer jy ons weer soek, is ons aan die anderkant van die terrein. Die ander maats en offisiere gaan hulle spoorsny goed beoefen wanneer hulle ons wil opspoor.

Ons gaan rondbeweeg en studies maak van die omgewing se grondsoorte, plantegroei, klimaat, boerdery en verskillende menslike bedrywighede. Ons gaan deelneem aan 'n bewaringsprojek by die besonderse Karel Landman monument. Hierdie monument sal dan ook die plek wees waar ons diƩ koppie se koue aandurf en oornag. Ons gaan leer oor natuurbewaringsaksies en hoekom dit van belang is.

By Erfgrond gaan ons lekker verken soos "Dora The Explorer" en ons algemene kennis verbreed!