Seediere
Seediere - Graad 5
Divisieleier: Anine Wheeler & Chane
Kleur: Oranje
Gelukbringer: Die Seester
Om die Penkop en Drawwertjie:
- Bekend te stel aan die dierelewe in die see, aan ons kus en in die onmiddellike omgewing.
- Liefde vir die dierelewe aan ons kus te kweek.