See-Waarneming
See-Waarneming - Graad 1 & 2
(slegs vir diensdoende offisiere se kinders)
Divisieleier: Christelle Pienaar
Kleur: Lemmetjie groen
Gelukbringer: "SpongeBob"
Om die Penkop en Drawwertjie:
- Te laat besef dat die see ‘n belangrike rol in ons land speel.
- Onder die indruk van die grootsheid van God se skepping te bring.
- Te leer om die see te respekteer en waardeer.