Waterbewustheid
Waterbewustheid - Graad 7
Divisieleier: Chaleen Strydom
Kleur: Groen en Geel
Gelukbringer: Die Padda
Om die Penkop en Drawwertjie:
- Met 'n elementêre kennis van die ekostelsels om ons varswaterbronne toe te rus.
- Te lei om ʼn liefde vir ons varswaterbronne te ontwikkel.
- Te lei tot die besef van die waarde van ons varswaterbronne.